skip to Main Content

FINWEEK, Luister Hierna

FINWEEK (Afrikaans) Page 45

LUISTER HIERNA Vuvisa Oabaka van die SA Forum for Black Entrepreneurs het twee boodskappe rakende entrepreneurskap in SA. Die eerste is gerig aan die geledere van die National Youth Development Agency (Nyda), die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC), die National Empowerment Forum en Khula. Oabaka se: “Saketransaksies word met 'n handdruk beklink, nie op 'n aansoekvorm nie.”

Read full article

Back To Top