skip to Main Content

Afieggings by Hannasbaai Visserye, WESLANDER Page 22

Afieggings by Hannasbaai Visserye, WESLANDER Page 22

Hannasbaai Visserye is nie gelikwideer nie, maar moes wel afleggings doen. Gerugte het die week die rondte gedoen dat die bekende vismaatskappy bankrot is. Op Weslander se navraag het Bernie Pols, eienaar van Hannasbaai en besturende direkteur van Benguela Holdings, geantwoord dat die besigheid nie gelikwideer is nie, maar wel verlede September al die vismeel-aanleg moes sluit.

READ FULL ARTICLE

Back To Top