skip to Main Content

Bloubessies ontgroei kinderskoene, LANDBOUWEEKBLAD

LANDBOUWEEKBLAD Page 42 – 45

Die East Cape Development Corporation (ECDC) se bloubessieprojek het al sowat R80 miljoen gekos. Die mikpunt is om dit die grootste bessieplaas in Suid-Afrika te maak. Die onderneming volg 'n innoverende boerderystelsel met hoedigtheid-aanplantings om die beskikbare grond te benut en die opbrengs te verhoog. Teen voile kapasiteit sal die projek sowat 5 000 mense in diens neem.

'Die mikpunt is om 225 ha bessies teen 'n verstommende digtheid van 26 800 plante per hektaar in sakke van 20 liter te vestig. 'n Gemiddelde opbrengs van tussen15 ton en 18 ton per hektaar word verwag.'


Read full article

Back To Top