skip to Main Content

Help swart nyweraars, SAKE 24 (Burger Oos Kaap)

SAKE 24 (Burger Oos Kaap) Page 12

Bemagtigingsfonds gee R3 m. om die doelwit te verwesenlik SEB NIE DIE ANTWOORD' Johannesburg. — Bree swart ekonomiese bemagtiging is nie die antwoord nie. Swart entrepreneurs moet eerder gehelp word om op alle vlakke van die ekonomie deel te neem. Dit was gister die boodskap van die nasionale bemagtigingsfonds (NEF), wat R3 miljoen aan die Black Business Council (BBC) gee om die oogmerk te bereik. Philsiwe Buthelezi, uitvoerende hoof van die NEF, het gese die stap is net die begin van die samewerking tussen die twee organisasies.

Read full article

Back To Top