skip to Main Content

Help swart nyweraars, SAKE 24

SAKE 24 (Beeld) Page 21

Bemagtigingsfonds gee R3 miljoen vir die doel Die vennootskap help “om swart nyweraars in talle sektore te laat groei en die enorme agterstand in die nywerheid aan te pak': Johannesburg. – Bree swart ekonomiese bemagtiging is nie die antwoord nie. Swart entrepreneurs moet eerder gehelp word om op alle vlakke van die ekonomie deel to neem. Dit was gister die boodskap van die nasionale bemagtigingsfonds (NEF), wat R3 miljoen aan die Black Business Council (BBC) gee om die oogmerk to bereik. Philsiwe Buthelezi, uitvoerende hoof van die NEF, het gese die stap is net die begin van die samewerking tussen die twee organisaties.


Read full article

Back To Top