skip to Main Content

Niks kry Nkonki onder, FINWEEK (Afrikaans) Page 50

Niks kry Nkonki onder, FINWEEK (Afrikaans) Page 50

Nkonki Inc. het sedert sy ontstaan kort voor die demokratiese bestel in Suid-Afrika teenwinde getrotseer en oorleef en die naasgrootste rekeningkundeen ouditeursfirma in swart besit in Suid-Afrika geword. Sindi Zilwa en haar broer Mzi Nkonki het die firma in Januarie 1993 in Umtata in die Oos-Kaap gestig. Nkonki bied ouditeursdienste met die bykomende doel om by te dra tot die stygende aantal swart geoktrooieerde rekenmeesters wat die mark betree asook om swart intellektuele kapitaal uit te bou in die ouditeursbedryf, wat steeds deur wit mense oorheers word.

READ FULL ARTICLE

Back To Top