skip to Main Content

Sewe sakevroue ding mee om pryse, SAKE24.COM

Sake24.com – Sake 24

Die finaliste vir die Suid-Afrikaanse vereniging vir sakevroue (Bwasa) se 33ste jaarlikse Sakevrou van die Jaar-prys is pas aangewys.

Die finaliste in die korporatiewe kategorie is Dawn Rowlands, uitvoerende hoof van Aegis Media SSA; Mapule Mphaki, bemarkingsdirekteur van Aveng Manufacturing; Roberta Naidoo, besturende groepdirekteur van ABN Group; en Jacqueline Brown, Oos-Londense hawebestuurder vir die Transnet Nasio­nale Hawe-owerheid.


Read full article

Back To Top