skip to Main Content

Staat sal help as organisasies volhoubaar is, SAKE 24

SAKE 24 (Rapport) Page 2

Pretoria. – Daar is groot potensiaal vir kooperasies (selfhelp-organisasies waarvan die lede almal mede-eienaars is) in Suid-Afrika, maar dit het nog nie behoorlik van die grond af gekom nie, se mnr. Vic van Vuuren, direkteur van die Internasionale Arbeidsorganisasie (IA0) vir SuidAfrika, Botswana, Lesotho, Namibie en Swaziland. Hy het met Sake24 gepraat na aanleiding van die departement van handel en nywerheid se aankondiging dat 'n kooperatiewe ontwikkelingsagentskap gestig gaan word om toe te sien dat daar finansiele en ander ondersteuning aan kooperasies gegee word.

Read full article

Back To Top