skip to Main Content

Okok gee IR1 miljoen vir die bou van groen-hotel, SAKE 24

Okok gee IR1 miljoen vir die bou van groen-hotel, SAKE 24, Page 11

Die Oos-Kaapse Ontwikkelingskorporasie (Okok) stel R1 miljoen beskikbaar vir die bou van 'n omgewingsvriendelike hotel in Elliotdale langs die Wildekus. Die Nkanya Lodge met 100 kamers gaan R50 miljoen kos. Die hotel se energie gaan deur volhoubare bronne soos son- en windkrag voorsien word. Vier dorpenaars van Nkanya het die konsep voorgestel. Hulle het Okok om finansiering genader en die aansoek is goedgekeur nadat 'n uitvoerbaarheidstudie voltooi is. “Okok het reeds R1 miljoen bestee aan 'n uitvoerbaarheidstudie vir die hotel, 'n omgewingsimpakstudie en 'n ontwikkelingsplan.

READ FULL ARTICLE

Back To Top