skip to Main Content

Staat gee geld vir ”groen” hotel, Sake24.com

Staat gee geld vir ''groen'' hotel, Sake24.com

Die Oos-Kaapse Ontwikkelingskorporasie (Okok) stel R1 miljoen beskikbaar vir die bou van ’n omgewingsvriendelike hotel in Elliotdale langs die Wildekus.

Die Nkanya Lodge met 100 kamers gaan R50 miljoen kos. Die hotel se energie gaan deur volhoubare bronne soos son- en windkrag voorsien word.

READ FULL ARTICLE

Back To Top